Home - HouseFinder Property and Real Estate listing and Magazine Namibia

Editorial - February 2020

Editorial - February 2020

Editorial - February 2020


Liewe Leser

’n Afrikaanse gedig deur Leipoldt vertel Oktober is die mooiste, mooiste maand. Vir my is Februarie egter die allermooiste maand in Namibië. Ná die deeglike reëns is al die veld so vrolik. Die groen is al ingeburger en die grasse waai vir mens in die verbygaan. Februarie maak jou natuurlik ook lus vir tuinmaak, maar dis ongelukkig nie almal beskore nie. Met verstedeliking is baie mense genoop om in woonstelblokke of meenthuise met klein tuintjies te bly.
Daarom wil ons graag die natuur binnetoe bring. Hierdie maand kyk Christine na die sielkunde agter die behoefte van die mens om plante en ander natuurelemente binneshuis te bring. Februarie is ook die maand van liefde met Valentynsdag op Vrydag, 14 Februarie. Ons het soveel pret gehad met Janina se mengeldrankie vir al die verliefdes - kyk gerus op bladsy 39.

Dear Reader

An Afrikaans poem by Leipoldt sings the praise of October as the most beautiful month of the year. For me, in Namibia, that month is February. Nature is fresh and happy after good rain, there is greenery everywhere, with tall grass beckoning as one passes by. February makes our hands itch for gardening, although not all of us have that privilege. The urbanites among us sometimes need to live in apartment buildings or town houses with stamp-sized gardens.
It is human nature to want to bring plant growth indoors. This month Christine takes a look at the psychology behind our need to bring greenery and water into our homes. With Valentine’s Day on Friday the fourteenth, February is the month we celebrate romance. We had so much fun with Janina’s cocktail – try it on page 39.

Keep in mind: ““Let the fields be jubilant, and everything in them; let all the trees of the forest sing for joy.” (Psalm 96:12) (NIV)“.

Find an Agent Find a Developer

Quick property find

Find property per location

Find Property per type

HouseFinder Namibia. © 2019, All rights reserved
Disclaimer Privacy Policy
Another website escaped from the Asylum Design and Development